Die Afrikaanse Protestantse Akademie NPC (APA) het in 1988 ’n nederige, dog gefokusde begin gehad as teologiese skool van die Afrikaanse Protestantse Kerkverband. In 1999 is die APA amptelik as privaat tersiêre instelling by die Departement van Hoër Onderwys geregistreer met die bevoegdheid om die grade B.A. (’n kwalifikasie in die geesteswetenskappe) en B.Th. (’n kwalifikasie in die teologie) toe te ken. In 2017 is die Nagraadse Gevorderde Onderwyssertifikaat (NGOS) geakkrediteer. Die APA is ’n geregistreerde private akademie in tersiêre onderwys wat strewe na die ideaal van ’n vrye Christelike universiteit in Afrikaans.







Write a Review

Click to rate

By creating an account you agree to our Terms and Conditions and our Privacy Policy

Is this your institution?

Claiming your listing is the best way to manage and protect your institutional info.

Claim it now!

Claim This Listing

Claim your listing in order to manage the listing page. You will get access to the listing dashboard, where you can upload photos, change the listing content and much more.